top of page


Hulp vir die LO Onderwyser

LEWENSORIËNTERING

Emmett Roux
NWU-Potchefstroom LLOD 211


DIE WERELD VAN LEER
Hier gee ons inligting vir u as onderwyser ten opsigte van die wereld van leer .
Sodat u die leerders kan bystaan met die volgende:
1) Verskillende opsies vir skoolverlaters
2) Holland se loopbaankategoriee
3) Die vereistes wat naskoolse studie stel
bottom of page