top of page
Hulp vir die LO Onderwyser
LEWENSORIËNTERING
Emmett Roux
NWU-Potchefstroom LLOD 211
Bloom se taksonomie:
1. Kennis – kry voorkennis (wie, wat, waar, wanneer, hoekom)
2. Begrip - verstaan
3. Toepassing – kan leerders kennis oordra van een konteks na ander.
4. Analise – Ontleed inligting
- Sistematiseer kennis deur inligting te kategoriseer of mekaar te vergelyk volgens spesifieke criteria te orden
5. Sintese – Herken samehangende inligting
- lei tot nuwe insigte
- vb. Katogoriseer/gee ’n kritiese opsomming, vergelyk die volgende, gee mening en motiveer.
6. Evaluasie – Skep of konstruktueer iets wat nog nie voorheen bestaan het nie.
- vb. Ontwerp jou eie, ontwikkel ’n, formuleer, skep, beplan, gee ’n nuwe Afrikaanse word vir, vervan die onderstreepre word met, skryf jou eie storie oor...
Kyk na die video oor meer inligting oor bloom se taksonomie
bottom of page