Hulp vir die LO Onderwyser
LEWENSORIËNTERING
Emmett Roux
NWU-Potchefstroom LLOD 211
Lewensvaardighede waaroor die goeie onderwyser moet beskik.
-
N Onderwyser moet vir die leerders iemand wees waarna hulle kan op jy en ʼn voorbeeld stel ʼn persoon wie hulle kan beïnvloed om beter te kan presteur in die lewe en hulle doelwitte behaal.
-
Iemand wat as opreg en netjies voorkom
-
Iemand wat trots kan dra in wie hy/sy is en dit ook weerspieël vir die buite wêreld
-
Die persoon moet leerders kan motiveer om hulle drome aan te pak en te laat handhaaf
-
Vir leerders te kan bewys dat harde werk altyd beloon sal word en dat jy as individu nie moet bang wees om hard te werk nie.
-
Leerders moet kan leer om as ʼn groot mens die lewe te betree en onderwyser is mense wat hulle daar kan beïnvloed van ʼn jong ouderdom.
-
Goeie selfvertroue
-
Gesonde leefstyle
-
Iemand wat die lewe stiptelik en ernstig opneem in wat hy/sy betree.