top of page

KLASDISSIPLINE

 

Klasdissipline is die reëls waarvolgens die leerders met trots kan optree. Die word neergelê as die basis en fondasie as algehele respek wat aan ander mense ook toegeken kan word. As mens reëls volg wat daar gestel is sal daar altyd ʼn beloning verdien word. As die reëls gebreek word sal daar gestraf word en ook teen die persoon(e) gepenaliseer word. Die basies reëls in die lewe is wat vir mens die vaardighede, kennis en insig gee om te kan handhaaf.

Basiese reëls

  • Hoe die klas altyd skoon

  • Moet nie op die meubels krap nie

  • Geen kos of koeldrank in die klas nie

  • Volg altyd jou klas rooster en geen leerling mag buite klas wees sonder ʼn onderwyser se toestemming nie

  •  Ontwrigting van klasroetine word nie toegelaat nie

  •  Huiswerkopdragte moet te alle tye volgens die instruksies van die vakonderwyser nagekom word

  • Alle skeurbriefies van omsendbriewe moet soos versoek aan die klas voog terugbesorg word.

  • Geen selfone in klas nie alle elektroniese toestelle moet af geskakel wees mits daar anders gereël was

 

bottom of page