top of page

Diversiteit 

​Diversiteit is een van die indien nie die belangrikste onderwerp in die LO klas.

Leerders word so maklik vasgevang in goed wat mense en ander leerders se

Die onderwyser moet voorbereid wees vir vrae wat in die klas gevra kan word .

Moet nie “stres” nie ons HELP graag !

 

Ons behandel :

  • Diversiteit in die klaskamer

  • Diversiteit ten opsigte van godsdiens vryheid in die skool

  • Sport etiek 

bottom of page