top of page

SELFSORG

Selfsorg vir hardwerkende onderwysers

Hardwerkende onderwysers is mens wat hulle self meet teen die individu wie hulle beïnvloed om beter te kan presteer in die lewe te kan meet. Enige onderwysers wat die ekstra tyd sal in sit na ure sal beter kan presteer vir hom/haar self en ook aan die leerders wie hulle gaan beïnvloed. As ʼn onderwyser daar op uit is om meer te kan uitvind van ʼn onderwerp sal die persoon beter kan groei en leerders sal hulle voorbeeld kan volg en as ʼn volwasse mens die lewe kan betree.

bottom of page