Hulp vir die LO Onderwyser
LEWENSORIËNTERING
Emmett Roux
NWU-Potchefstroom LLOD 211
Selfbeeld
Selfbeeld kan gesien word as hoe jy jouself as mens evalueer en hoe jy jou rol in die wereld sal beskryf. Jy is ‘n unieke individu met sterk- en swak punte. Motiveer jou sterk punte en werk aan jou swak punte. Wees jouself.
Wees realisties en gee erkenning en motiveering vir positiewe versterking sowel as negatiewe kritiek.
Aanvaar dat jy gaan foute maak en leer hoe om dit te hanteer, teleurstellings.
Leer hoe om met ander oor jou emosies en negatiewe dinge te kan praat.
Wees lief vir jouself.
As ouer moet jy onvoorwaardelike liefde en aanvaarding vir jou kind he.
Jou kind moet weet dat jy hom te alle tye liefhet.
Manier om selfbeeld te ontwikkel:
-
Ontwikkel jouself as ‘n geheel
-
Versorg en vetroetel jouself
-
Ontwikkel ‘n goeie ondersteuningsisteem
-
Fisiese welstand en liggaamsbeeld
-
Uiting van emosies
-
Positiewe selfpraat
-
Gevoel van sukses